Bryan Katoo, Elandré van Loggerenberg, Reghardt Conradie en Liam Bekker van Laerskool Stulting, Humansdorp, het in Uitenhage teen Laerskool Handhaaf van Uitenhage aan ‘n liga-wedstryd deelgeneem.
Beide spanne kon met ‘n vrolike gemoed huistoe gaan, aangesien die eindtelling 21 elk was.
Net soos die dogters, sien die seuns ook geweldig baie uit na die res van de kwartaal se liga-wedstryde.
Humansdorp district chess team 2019:
• U/10 – Pieter Lemmer & Anrico Moolman (front)
• U/13 – Cayline Carolus & Liam Hartwig (back)










