)

Laerskool Stulting se krieketspan onoorwonne

Stulting is baie trots op hul o/11 krieketspan van wat tot dusver al 4 hul hul wedstryde oor die afgelope tyd gewen het.

Die uitslae:

ยท Wen teen Victory Christian School met 7 paaltjies
ยท Wen teen Hankey Primary School met 38 lopies
ยท Wen teen Mc Lachlan met 7 paaltjies
ยท Wen teen Laerskool Jeffreysbaai met 6 paaltjies

Baie dankie ook aan hulle afrigters, Mnr. Stephan Muller en Mnr. Lingaster Erasmus, vir puik afrigting.

Agter vlnr: Mnr. Stephan Muller, JT Everton, Merwe van der Merwe, Ruan Nel, Larren Smith, Ethan Lewis, Mnr. Lingaster Erasmus en Daniรซl Davis

Voor vlnr: WWJ Spangenberg, Callie de Lange, Jake Allan, Adrian Rademeyer (Edrich Ludick afwesig)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoรซrskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wรชreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , โ€˜n vasberade leerder van Hoรซrskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…ย  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…ย  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoรซrskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoรซrskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoรซrskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoรซrskool Sentraal