)

Laerskool Stulting Sing in Harmonie

Met soete engelstemme het Laerskool Stulting se senior- en juniorkoor die gehoor behoorlik bekoor tydens die optrede van Sing in Harmonie in Jeffreysbaai. Die leerders, onder leiding van Mev. C. Coetzee, Mev. R. du Toit en Mev. C. Landman, het hulself puik van hulle taak gekwyt. Boonop het die leerders te pragtig gelyk!

Beide die kore het deurgedring na die volgende rondte van Sing in Harmonie wat in die Veremarksaal in Port Elizabeth gedurende September sal plaasvind.

Stulting wil graag al die ouers en vriende van die skool wat hul kom ondersteun het bedank!

Foto bo: Stulting se Juniorkoor onder leiding van Mev. C. Coetzee (koorleier) en Mev. R. du Toit (begeleidster).

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal