)

Laerskool Stulting Aloe Cup

Laerskool Stulting se rugby- en netbalspanne het die naweek aan die Aloe Cup in Jeffreysbaai deelgeneem. Goeie spel is gelewer en die leerders het dit terdeƫ geniet.

By die rugby is Akhumzi Masoka as Stulting se beste speler van die toernooi aangewys.

Hier is ookā€˜n paar van die uitslae:

Ā· Knysna: wen 22-5
Ā· Jeffreysbaai: verloor 5-26
Ā· Beaumont: wen 12-7
Ā· Sunridge: verloor 12-19

Stulting se o/12 netbalspan het 4 de geƫindig tydens die toernooi en Caylin Young is aangewys as die beste aanvallende speler van die toernooi.

Foto bo: Afrigters, Mnr. Wian Pienaar en Mnr. Louis Janeke, by Stulting se o/11 rugbyspan.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal