Altesaam 7 leerders van Laerskool Stulting, Nico Lourens, Cearon Felix, Edrich Kleu, Rudolph Gerber, Niehan Krüger, Bryan Katoo en Alarno Primo, het verlede week aan die OP o/13 Sub Unie Rugby-toernooi by Marlow in Cradock deelgeneem.
Die Kouga Sub Unie Rugbyspan het die 2de plek in die toernooi behaal.
Welgedaan manne!!
Foto bo: Cearon Felix mik om ‘n 3 te gaan druk.