Simone Dechamps het tydens die ‘Preminary test’, wat op 4 Februarie by Homestead gehou is, vir vlak 1 sowel as vlak 2 ‘n 1ste plek behaal.
Simone het ook op 22 en 23 Februarie saam met die Homestead-span na Olympia Estate Questrian Club in George gegaan waar sy gaan deelgeneem het.
Become a Sponsor









