Agter vlnr: o/10 – Ezra Karolisin, Adom Malgas, WWJ Spangenberg, Edrich Ludick en o/11 – Ruan Nel en Lern Smith
Voor vlnr: o/11 – Adrian Rademeyer en Callie de Lange, 0/13 – Chrisjan de Lange, Liam Bekker en Micheal Pienaar
Baie geluk aan hierdie 11 leerders wat tydens die proewe gekies is om deel te vorm van die KCPC squad.
Welgedaan manne!
Become a Sponsor









