Limari Millard, William le Roux, Lika Vermaak, James Marais en Luan du Preez saam met Juffrou Rienie.
Laerskool Stulting se Gr. R-maatjies het hul reis deur die land van vervoer afgesluit met ‘n heerlike aktiwiteit en het hul nuwe tema oor plaasdiere begin waar hulle so bietjie op “Old MacDonald” se plaas gaan kuier.















