Vlnr: Nico Lourens, Cearon Felix, Liam Bekker en Tiaan Els
Laerskool Stulting is baie trots op Nico Lourens, Cearon Felix, Liam Bekker en Tiaan Els wat opgeneem is in die OP o/12 rugbyspan. Hulle sal as deel van die o/12 Oostelike Provinsiale-span vanaf 19 tot 21 September, tydens die Interprovinsiale-rugbytoernooi in Riversdal, hul staal wys.
Welgedaan aan hierdie manne!