Hoërskool Monument se o.14 rugbyspan is Saterdag, 17 Augustus, gekroon as die VirSekerbeker Kampioene! Hierdie kampioene het HTS Middelburg met 23 – 17 gewen.
Baie geluk, manne!??? Monnas is #SuperTrots! ?
#LiewerSlytAsRoes
#ItsAMonnasThing #AMonnasMoment #DaarsIetsBesondersAanMonnas#UniekGefokus #SecondToNone