)
U16 Top 35 Netballplayers – Monument High School

U16 Top 35 Netballplayers. Monument High School, Pretoria, is bursting with pride as two of their U16 netball stars have been selected among the U16 Top 35 netballplayers at the…

Hoërskool Monument “Hekkie-stap”

Tradisies vorm ‘n groot deel van Monnas se uniekheid uit en dit is iets waarop ons baie trots is! Een sò tradisie is die “Hekkie-stap” waar Graad 8 – leerders…

Hoërskool Monument 2019 Matriek-uitslae

Hoërskool Monument 2019 Matriek-uitslae Monnas wens weereens hul toppresteerders van die 2019-matriekklas baie geluk! Baie sterkte met elkeen van julle se lewensreis vorentoe! #Matriekuitslae2019 #MonnasTrots #DaarsIetsBesondersAanMonnas #UniekGefokus #SecondToNone #LiewerSlytAsRoes            

Hoërskool Monument verwelkom nuwe Hokkiehoof

 Chris Gerber Monnas verwelkom hul nuwe hokkiehoof, Chris Gerber! “Ons glo dat jy dit baie sal geniet hier by Monnas. Mag jy suksesvol wees in alles wat jy gaan aanpak. Ons…

Monnas o.14 Rugbyspan VirSekerbeker Kampioene!

Hoërskool Monument se o.14 rugbyspan is Saterdag, 17 Augustus, gekroon as die VirSekerbeker Kampioene! Hierdie kampioene het HTS Middelburg met 23 – 17 gewen. Baie geluk, manne!??? Monnas is #SuperTrots! ? #LiewerSlytAsRoes #ItsAMonnasThing #AMonnasMoment #DaarsIetsBesondersAanMonnas#UniekGefokus #SecondToNone

Hoërskool Monument kondig Mej Monnas aan

Hoërskool Monument, Krugersdorp, het hul Mej Monnas, Celeste Rautenbach, aangekondig! Baie geluk aan al die wenners! Julle is pragtig! Dit was weereens ‘n aand vir die boeke! Monnas is TROTS! Mej Persoonlikheid JNR-…

Hoërskool Monument Krieket

Monnas se 1ste-Krieketspan na NWU-Wintertoernooi. Monnas vs Montana (45 Boulbeurt wedstryd) Dylan Lues 117 lopies Wen met 2 lopies Monnas vs Potch Volkies (Tydkrieket) Dylan Lues 48 lopies Riaan Delport…

Hoërskool Monument Ben Vorster o.15 Krieketweek-uitslae

Dag 1 Monnas vs Waterkloof Monnas 156/10 na 23 beurte Dean Pawson teken 45 lopies aan Dylan Pienaar teken 26 lopies aan. Waterkloof 157/3 na 27 beurte Dean Pawson 2…

Monnas Netbal verteenwoordig by o.19 SA-kampioenskappe

Hoërskool Monument, Krugersdorp, word behoorlik verteenwoordig by die o.19 SA-kampioenskappe wat tans by Hoërskool de Kuilen in Kaapstad plaasvind. Die vyf spelers, Lourien Kruger (Gr.12, Hulpdoel); Anandri Rossouw (Afrigter, Doel);…

Hoërskool Monument All Ages Netbaltoernooi

Baie geluk aan die volgende Monumentare wat deel was van spanne wat medaljes gewen het by die All Ages Netbaltoernooi: Tayla Lesar (o.15 Goud) Johanné Meyer (o.16 Brons) Die volgende…

Monnas rugbyspan troef Engeland se voorste rugbyskool

Hoërskool Monument van Krugersdorp het Engeland se voorste rugbyskool, Hartpury-college van Gloucester Dinsdag in Stellenbosch met 32-21 geklop. Die Wit Bulle het hul kaptein en Cravenweek agtsteman, Izan Esterhuizen vroeg…

Monument High School 1st Hockey team excel

Monument High School, Krugersdorp, 1st team hockey girls participated in The Belgotex Fairmont Tournament which took place in Cape Town this vacation. The ladies only lost 2 games and ended…

Suid-Gauteng Krieketfinale Monument 1 vs. Noordheuwel 1

Die Suid-Gateng krieketfinale is op Saterdag, 20 Oktober by Hoërskool Monument aangebied. Monnas het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Op 29 vir 2 was Monnas ietwat…

Hoërskool Monument o/15 Netbalspan wen ‘Fast Five’ SA’s

Monnas van Krugersdorp is baie trots op hul o/15 netbalspan wat onlangs aangewys is as die SA ‘Fast Five’ wenners.  

Monnas se Keagan deel van die Dreamteam fietsryspan

Een van Hoërskool Monument in Krugersdorp se bergfietsryers, Keagan Bontekoning, het tydens ‘n glansgeleentheid by Cycle Lab, Lynnwood, sy Dreamteam klere as lid van die Gauteng Junior seunsspan ontvang. Dié span het op…

Monnas trots op hul ruiters

Hoërskool Monument van Krugersdorp is trots op hul ruiters, Jean-Marie Carstens en Danica Robson wat albei 1ste plek behaal het vir Handy Hunter (Gauteng deelname).

Tristan Dullisear, Monument High School, in SA Schools Rugby Team

After a Successful 2018 Coca Cola Craven week, the SA Schools Team for 2018

SSL LIVE STREAMING – Monument 1st XV vs Glenwood 1st XV, 19 May 2018

Monument 1st XV vs Glenwood 1st XV.    SSL Live Streaming:  19 May 2018 at 13:30. Please click on the link below: https://www.youtube.com/watch?v=Sxh5DXZf98c

Monnas klip-hard musiekfees 12 Mei 2018

Kom geniet Monnas klip-hard musiekfees saam met ons op 12 Mei 2018.

Hoërskool Monument (Monnas) se Ethan slaan 3de 100-tal

Ethan Klassen, ‘n Gr.11 leerder van Hoërskool Monument (Monnas) in Krugersdorp het kop en skouers

Matriekuitslae 2017

Met byna 400 onderskeidings en skitterende vakgemiddeldes, beklee Monnas Top Parallel

Oud – Monumentare keer terug skool toe

Hoërskool Monument (Monnas) in Krugersdorp wat in 2021 sy 100ste bestaansjaar sal vier spog met ‘n totaal van 29 personeellede wat hul skooljare by Monnas deurgebring het. Een van diè…

Monnas se eerste krieketspan wen Gauteng-Wes liga

Hoërskool Monument, (Monnas) in Krugersdorp, se eerste krieketspan het as Gauteng-Wes ligawenners

Adriaan Havenga van Monnas ontvang goue ATKV-Erepenning

Adriaan Havenga van Hoërskool monument in Krugersdorp Noord, het ‘n goue ATKV-erepenning

Hoërskool Monument sing in Wêreld Koorspele 2018

“We are pleased to welcome Monnas Choir to the 10th World Choir Games 2018 in Tshwane. We look

Hoërskool Monument se bergfietsryers presteer tydens “Tour de Blieng”

‘n Rekordgetal van 920 bergfietsryers van 78 skole het Saterdag, 16 September 2017 aan die laaste

Monnas se krieketspelers haal Gauteng-Wes-streekspanne

Hoërskool Monument, Krugersdorp, spog met 13 krieketspelers wat vanjaar die Gauteng-Wes-streekspan

Monnas klop Garsies in Semi-Finaal van Virseker Beker

Onrustige herinneringe van die jare 2015 en 2016 se Virseker-Beker (toé Beeldtrofee) halfeindstryde

Monnas Jukskei wen goud by SA vir vierde keer 

Hoërskool Monument (Monnas) in Krugersdorp, se o.19 Seuns jukskeispan het tydens die Julie vakansie

Monnas Dansgroep

Monnas se dansgroep wat onlangs aan die Hip Hop solo’s deelgeneem het.

Monument High School, Krugersdorp, Rugby

Rugby: Noordheuwel 7’s Toernooi/Tournament Monnas se senior 7’s span. Ons is trots op die senior 7’s span wat die die toernooi by Noordheuwel gewen het! You ROCK boys!