Hoërskool Monument 2019 Matriek-uitslae
Monnas wens weereens hul toppresteerders van die 2019-matriekklas baie geluk! Baie sterkte met elkeen van julle se lewensreis vorentoe!
#Matriekuitslae2019 #MonnasTrots #DaarsIetsBesondersAanMonnas #UniekGefokus #SecondToNone #LiewerSlytAsRoes