)

Hoërskool Monument All Ages Netbaltoernooi

Baie geluk aan die volgende Monumentare wat deel was van spanne wat medaljes gewen het by die All Ages Netbaltoernooi:

Tayla Lesar (o.15 Goud)
Johanné Meyer (o.16 Brons)

Die volgende spelers het ook aan die toernooi deelgeneem as deel van die Gauteng netbalspanne:

Chamoné Grobler (o.15)
Anzel Marais (o.16)
Pheladi Mametja (o.17)

Baie geluk ook aan Pheladi Mametja (o.17) en Johanné Meyer(o.16) wat opgeneem is in die top 35-oefengroep vir hul onderskeie ouderdomme.

Monnas Netbal is ongelooflik trots op julle!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal