)

Hoërskool Monument kondig Mej Monnas aan

Hoërskool Monument, Krugersdorp, het hul Mej Monnas, Celeste Rautenbach, aangekondig! Baie geluk aan al die wenners!

Julle is pragtig! Dit was weereens ‘n aand vir die boeke! Monnas is TROTS!

  • Mej Persoonlikheid JNR- Clerisse Begg
  • Mej Persoonlikheid SNR- Caitlyn Labuschagne
  • Mej Fotogenies JNR- Kylee Labuschagne
  • Mej Fotogenies SNR- Marietjie Visser
  • Mej Debutant- Dominique dos Ramos

  • Mej Monnas JNR: Larissa Klopper
  • 1ste prinses JNR: Uzaan du Toit
  • 2de prinses JNR: Jolize Joubert

  • Mej Monnas SNR: Celeste Rautenbach
  • 1ste prinses SNR: Marietjie Visser
  • 2de Prinses SNR: Melista van Dyk.

Hou ons blad dop vir meer fotos!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal