)

Hoërskool De Aar onderwysers bring hul kant in vakansie

HSDA is trots op hul onderwysers wat as die afgelope vakansie die volgende pligte verrig het:

• Johandrie Kühn: Netbal Noord-Kaap en O.14 Diamante
• Driaan Smit: Pixley Tennis Bestuur en Spanbestuurder
• Jan Botha: O.17 GWK-week afrigter
• Johandrie Kühn: Sekretaresse Emthanjeni Atletiek
• Lance Van Wyk: GW Rugby O.16 en Valke-week afrigter
• Helna Visagie: Noord-Kaap Hokkie enTennis Bestuur
• Rudi Boshoff: O.15 GWK-week afrigter

Baie dankie aan elkeen van julle!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal