Die volgende leerders van Hoërskool De Aar het tydens die ATKV – Senior Olimpiade in Afrikaans eerste Addisionele Taal puik te presteer: Vuyokazi Mdebuka (vyftiende), Nanda Bambiso (twintigste), Unam Mxaxa (elfde), Lihandri Saunders (Beste in Noord-Kaap), Cara Clark (dertiende – afwesig op foto) en Phila Booi (twaalfde).
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










