“Big Brag” – Hoërskool De Aar vier trots en gees met Boan Venter
“Big Brag”. Hoërskool De Aar skitter tydens die opwindende “Big Brag”! Hoërskool De Aar het onlangs behoorlik die toon aangegee met die jaarlikse en dinamiese “Big Brag”. Dit was ’n…
Hokkie Kaptein – Ontmoet Anika Steyn van Hoërskool De Aar
Hokkie Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool De Aar se kaptein van die 1ste dogters hokkiespan, Anika Steyn. Anika behaal die elfde doel in…
Rugby Nuus – Hoërskool De Aar rugbyspelers vir spanne gekies
Rugby Nuus. Rugby nuus van Hoërskool De Aar is dat elf rugbyspelers van die skool gekies is vir verskeie streeks-rugby spanne. Griekwaland-Wes Plattelandspan: O.16 Griekwaland-Wes Grant Khomo-span: O.18 Griekwaland-Wes Akademie…
Noord-Kaap Diamanteproewe – Hoërskool De Aar
Noord-Kaap Diamantproewe. Twaalf netbalspelers van Hoërskool De Aar het 26 en 27 April die Pixley ka Seme by die Noord-Kaap Diamanteproewe in Kimberley verteenwoordig. Twee van Hoërskool De Aar se…
Noord-Kaap Platteland Hokkie – Hoërskool De Aar
Noord-Kaap Platteland Hokkie. Ses leerders van Hoërskool De Aar is gekies vir die Noord-Kaap Platteland hokkiespanne wat in Junie na Paarl in die Wes-Kaap toer. Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za https://www.hsda.co.za/ Foto…
Sport Onderwysers 2024 – Hoërskool De Aar
Sport Onderwysers 2024 – Hoërskool De Aar het hul Sport onderwysers vir 2024 aangekondig. Die onderwysers wie aangewys is as Sport onderwysers 2024: Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za https://www.hsda.co.za/ Foto verskaf
Junior Toutrek Kampioenskappe – Hoërskool De Aar
Junior Toutrek Kampioenskappe. Gedurende die naweek van 14 en 15 Maart het leerders van HSDA aan die Junior Toutrek kampioenskappe in Kimberley deelgeneem. Daar was verskillende gewigte in die kompetisie…
SA Muscle and Beauty – Hoërskool De Aar leerder presteer
SA Muscle and Beauty. Almarie Maritz, Graad 10 leerder van Hoërskool De Aar, het die afgelope naweek uitstekend gevaar tydens die WFF SA Muscle and Beauty Showdown in Port Edward,…
Toutrek-Streekskompetisie – Hoërskool De Aar presteer
Toutrek-Streekskompetisie. Die afgelope naweek het van Hoërskool De Aar se leerders aan die Toutrek-Streekskompetisie in Kimberley deelgeneem. Die groepe presteer as volg: Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za https://www.hsda.co.za/ Foto verskaf
Skole tennis – Hoërskool De Aar vs Hoërskool Middelburg
Skole tennis. Hoërskool De Aar se tennisspanne het tydens ‘n skole tennis wedstryd kragte gemeet metHoërskool Middelburg. HSDA het korte mette van hul opponente gemaak en wen met die volgende…
Top 10 Akademiese presteerders – Hoërskool De Aar
Top 10 Akademiese presteerders. Hoërskool De Aar maak met trots hul top 10 akademiese presteerders vir kwartaal 4 van 2023 bekend. Graad 8: Ntivo Shipalane, Lumieke Fourie, Mac-Kayla Kriel, Llené…
Provinsiale Tennisproewe – Hoërskool De Aar leerders blink uit
Hoërskool De Aar se tennissplers het uitgeblink by die onlangse Provinsiale Noord-Kaap Tennisproewe wat vroeg Desember 2023 in Upington plaasgevind het. Hoërskool De Aar se leerders het behoorlik hul vaardighede…
Kersfeesgees – Mej Novels Hoërskool De Aar besoek Ouetehuis
Kersfeesgees. Mej. Novels Hoërskool De Aar het Woensdag, 29 November, die plaaslike ouetehuis, Sonder Sorge, besoek. Die doel van hierdie besoek was om die Kersfeesgees en ‘n gevoel van vreugde…
Hoofleiers 2024 – Hoërskool De Aar
Hoofleiers 2024. Hoërskool De Aar het hul Hoofleiers vir 2024 aangekondig. Die Seniorraad van HSDA vir 2024: Anke van der Westhuizen, JC Venter, Solulelo Matha, Yolisa Gedezana, Christo Kruger, Lleona…
Prestasie-toekennings – Hoërskool De Aar
Prestasie-toekennings. Hoërskool De Aar het hul leerders vereer vir prestasie in akademie, leierskap, sport en kultuur vir 2023. Dux leerder 2023: Hierdie toekenning is HSDA se hoogste toekenning vir 2023.…
International Science Fair – Hoërskool De Aar leerders presteer
International Science Fair. Drie leerders van Hoërskool De Aar het gedurende die September-vakansie die Noord-Kaap by die “International Science Fair” in Johannesburg verteenwoordig. TC Markgraaff, Welmy Erasmus en Leandro de…
De Aar Eagles Dansgroep – HSDA groep gekies vir SANESA 2024
De Aar Eagles Dansgroep. Leerders van Hoërskool De Aar en lede van die De Aar Eagles Dansgroep het geskitter tydens die SANESA 2023, ook genoem die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe vir Uitvoerende…
Sacopa 2023 – Hoërskool De Aar leerders presteer
Sacopa 2023. Hoërskool De Aar het solo-inskrywings gehad by Sacopa 2023. Twee leerders, Anke van der Westhuizen en Leandro de Carvalho het baie goed presteer. Anke van der Westhuizen verower…
Wow Spelkompetisie – Hoërskool De Aar leerders presteer
Wow Spelkompetisie. Die afgelope naweek het drie van Hoërskool De Aar se leerders aan die WOW Spelkompetisie deelgeneem. Die leerders het baie goed presteer. Faith, Celeste en Marco gaan die…
Hokkie – Hoërskool De Aar Hokkiemeisies toer na Nederland
Hokkie – Twee hokkiespelers van Hoërskool De Aar het ‘n onvergeetlike ervaring gehad. Welmy Erasmus, 16 jaar en Vuyisa Mata 17 jaar het saam met 104 Suid-Afrikaanse kinders in Nederland…
Koshuis Prefekte – Hoërskool De Aar koshuis Prefekte 2023
Koshuis Prefekte. HSDA het hul Koshuis Prefekte vir 2023 aangekondig. Die prefekte is Anja van der Merwe (Hoofdogter), Rico van Heerden (Hoofseun), Nicky Kruger en Rylene Swartz. Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za…
HSDA Leiers 2023 – Hoërskool De Aar maak hul leiers bekend
HSDA Leiers 2023. HSDA het hul leiers vir 2023 bekend gemaak. Die Seniorraad 2023 is Prince Rajabu (Hoofseun), Elizca Bester (Hoofdogter), Siyanda Cube (Onder Hoofseun) en Laurentia Olifant (Onder Hoofdogter).…
Hoërskool De Aar Tennis
HSDA se tennisspan het die eerste kwartaal van 2020 afgeskop met ʼn wedstryd teen Hoërskool Hopetown op Hopetown. Daar is aan enkels, dubbels- en gemengde dubbelwedstryde deelgeneem. Almal was nog…
Hoërskool De Aar Gr 8 Oriënteringsweek sluit af met Sotte-konsert
Die oriënteringsweek is met die Sottekonsert afgesluit. Die graad 8’s het ʼn goeie vertoning op die planke gebring. Die tema was “Charlie and the Chocolate factory with a twist.” Ulrich…
Hoërskool De Aar verwelkom Arendkuikens
Op 15 Januarie het die nuwe graad 8 groep, senuagtig maar opgewonde by HSDA se hekke ingestap. Die eerste twee dae het hulle ʼn program gevolg, wat deur die Seniorraad…
HSDA MATRIEKS SKITTER WEER!
Talle matrikulante het van verligting gesug nadat die senutergende gewag vir die klas van 2019 verby is. Die matriekuitslae is op Woensdag 8 Januarie 2020 landswyd bekendgemaak. Hoërskool De Aar is…
Hoërskool De Aar 2019 matrieks presteer
Daniël du Toit (links) en Enchanté du Preez (regs). Hoërskool De Aar se 2019 matriekklas het uitstekend presteer! Hierdie skool spog met ‘n 98,7% slaagsyfer. Vyf leerders, Vuyokazi Mdebuka, Mouritz Erasmus,…
Hoërskool De Aar Kleure-atletiek
Baie geluk aan die Groenspan wat Hoërskool De Aar se kleure-atletiek gewen het. JULLE ROCK!!
Hoërskool De Aar Toppresteerders 2019: Goue Sertifikaatwenners
Gr 12 vlnr: Bernard Venter, Surina le Roux, Enchanté du Preez en Daniël du Toit. Die Graad 12, 9 en 8 Toppresteerders van 2019 wat Goue Sertifikate gewen het, is…
Hoërskool De Aar Toppresteerders 2019: Dux-leerder
Surina Le Roux en Mnr Johan Koen, skoolhoof. HSDA se hoogste toekenning, Dux-leerder 2019, is toegeken aan Surina Le Roux. Baie geluk, Surina! .
Hoërskool De Aar Toppresteerders 2019: Sportpersoon van die jaar
Die Daniël du Toit Wisseltrofee vir HSDA se sportpersoon van 2019 is toegeken aan Daniël du Toit. Baie geluk!
Hoërskool De Aar Toppresteerders 2019: Sportvrou en Sportman
Die Leigh-Vern Lamberts Wisseltrofee vir die Sportvrou 2019 van Hoërskool De Aar is toeken aan Surina le Roux en die Jaco Wilkinson Wisseltrofee vir die Sportman 2019, is toegeken aan…
Hoërskool De Aar Toppresteerders 2019: Arendpunte Beker
Clodelle Menne, Daniël du Toit, Jaco-Erik van der Merwe en Ethan Afrika. Die Funchal wisseltrofee vir die leerder met die meeste arendpunte: 3de Plek: Clodelle Menne en Daniël du Toit,…
Hoërskool De Aar Toppresteerders 2019: Veelsydigste Sportster
Vlnr: Wilmie Rust, Jeandré Rust, André Theron en Anlie Human. HSDA se toekenning vir die veelsydigste sportster is as volg toegeken: Andries Strauss Wisseltrofee vir die veelsydigste junior dogters-sportster (Meeste…
Hoërskool De Aar Toppresteerders 2019: Veelsydigste Kultuurtoekenning
HSDA se beker vir die Veelsydigste Kultuurseun gaan aan Ethan Afrika en HSDA se beker vir dieVeelsydigste Kultuurdogter is toegeken aan Courtney van Syfer. Baie geluk!
Hoërskool De Aar Koshuisprefekte 2020
Voor vlnr: Johan Duvenhage: hoofseun, Améy Duvenhage: hoofmeisie Agter vlnr: Anlie du Toit: prefek en Shanelle J van Rensburg: prefek Hoërskool De Aar het hul koshuisprefekte vir 2020 aangekondig. Julle…
Hoërskool De Aar Seniorraad 2020
Voor vlnr: Clodelle Menne: onderhoofmeisie, Johan Duvenhage: hoofseun, Anlie Human: hoofmeisie, Camon Simons: onderhoofseun. Agter vlnr: Ogiya Madyo, Nathan Foster, Cara Clark, Christiaan Kolesky, Lawrenzo Swarts, Améy Duvenhage, Montelle Booysen…
Hoërskool De Aar Top 10 Leerders Gr 12
Hoërskool De Aar het hul Top 10 akademiese presteerders per graad vir die tweede kwartaal bekend gemaak. Vuyokazi Mdebuka, Enchanté du Preez 85.57% (2), Thandokazi Ntozini, Surina le Roux, Lizo…
Hoërskool De Aar Top 10 Leerders Gr 11
Hoërskool De Aar het hul Top 10 akademiese presteerders per graad vir die tweede kwartaal bekend gemaak. Clodelle Menne 75.29% (3), Montelle Booysen, Amey Duvenhage, Cara Clark 77% (1), Anlie…
Hoërskool De Aar Top 10 Leerders Gr 10
Hoërskool De Aar het hul Top 10 akademiese presteerders per graad vir die tweede kwartaal bekend gemaak. Megan Bosman 72.29% (2), Jeané Erasmus, Stephnie Douw, Zimkitha Silo, Chanique van Syfer,…
Hoërskool De Aar Top 10 Leerders Gr 9
Hoërskool De Aar het hul Top 10 akademiese presteerders per graad vir die tweede kwartaal bekend gemaak. Courtney van Syfer, Abigail Struis, Megan Ritter, Ize-Mari Ebden 86% (1), Anja Kleynhans…
Hoërskool De Aar Top 10 Leerders Gr 8
Hoërskool De Aar het hul Top 10 akademiese presteerders per graad vir die tweede kwartaal bekend gemaak. Siyanda Cube, Chelsy Muller, Prince Rajabu 78.22% (2), Amand Kitenge, Joané Venter, Elizca…
Hoërskool De Aar o/15 Rugbyspeler by Rhinoweek
JP Senekal van Hoërskool De Aar, het deelgeneem aan die GW 0.15 Rhinoweek in Vereeniging.
Hoërskool De Aar Netbal
Vier van HSDA se spanne kom op Saterdag, 13 Julie, te staan gekom teen Hoërskool Vaalharts op Jan Kempdorp. Al vier spanne vaar baie goed al het die vakansie sy…
HSDA HOKKIE VAAR BAIE GOED IN TOERNOOI
Twee hokkiespanne van Hoërskool De Aar het aan die Platteland Astro Toernooi op Upington deelgeneem. Die spelers het hul staal behoorlik getoon in die 16 wedstryde wat gespeel is. Die…
Hoërskool De Aar 0.17 Rugby
Op Saterdag, 13 Julie, het HSDA se o.17 rugbyspan teen Hoërskool Vaalharts van Jan Kempdorp gespeel. Die spelers was ʼn bietjie geroes na die lang vakansie, maar die feit dat…
HSDA 0.19 RUGBY
Hoërskool De Aar se eerste rugbyspan het op 13 Julie teen Hoërskool Vaalharts op Jan Kempdorp gespeel. Dit was van meet af ʼn harde en fisieke wedstryd. Die seuns het…
Hoërskool De Aar Netbal
Vier van Hoërskool De Aar se A-spanne het op 13 Junie in die Provinsiale Uitspele in Upington gespeel. Al die wenspanne uit die vyf onderwysdistrikte in die Noord-Kaap het deelgeneem…
Hoërskool De Aar ATKV Senior Olimpiade Afrikaans Huistaal
Leerlinge van Hoërskool De Aar het tydens die ATKV – Senior Olimpiade in Afrikaans Huistaal puik presteer het: Surina le Roux (veertiende), Clodelle Menne (sestiende, afwesig op foto) en Enchanté…
Hoërskool De Aar ATKV Senior Olimpiade Afrikaans Addisionele taal
Die volgende leerders van Hoërskool De Aar het tydens die ATKV – Senior Olimpiade in Afrikaans eerste Addisionele Taal puik te presteer: Vuyokazi Mdebuka (vyftiende), Nanda Bambiso (twintigste), Unam Mxaxa…













