)

Hoërskool De Aar Seniorraad 2020

Voor vlnr: Clodelle Menne: onderhoofmeisie, Johan Duvenhage: hoofseun, Anlie Human: hoofmeisie, Camon Simons: onderhoofseun.

Agter vlnr: Ogiya Madyo, Nathan Foster, Cara Clark, Christiaan Kolesky, Lawrenzo Swarts, Améy Duvenhage, Montelle Booysen en Waydean East.

Hoërskool De Aar het hul seniorraad vir 2020 bekendgemaak. Die lede van die seniorraad is Clodelle Menne – onderhoofmeisie, Johan Duvenhage-hoofseun, Anlie Human- hoofmeisie, Camon Simons – onderhoofseun Ogiya Madyo, Nathan Foster, Cara Clark, Christiaan Kolesky, Lawrenzo Swarts, Améy Duvenhage, Montelle Booysen en Waydean East.

Sterkte met die groot taak wat vir julle voorlê!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal