)

Hoërskool Punt Natuurlewestap

Myneli Muller en Tereska Janse van Rensburg.

Hoërskool Punt se Natuurlewe-stapklub het die afgelope naweek die Platbos na Millwood tog aangepak. Dit was hul huidige gr. 12-leerders se laaste stap en  baie spesiaal vir hulle. Die aktiwiteite was van braai, kaartspeel, stap, kuier en sing!  Van die stappers was ook dapper genoeg om vrywillig klip te dra vanaf die Plasbos-hut tot by Millwood.

Van die hoogtepunte was:

  • Om te braai moet jy hout saamdra
  • Wanneer ‘n deel van die roete afgebrand het, kry jy ‘n ekstra “leg-day” deur oor die berg te klim.
  • As jy bitter warm kry, is die water baie koud maar tog die moeite werd.
  • Dit is baie snaaks wanneer iemand vanaf die damwal in die water val!

Baie dankie aan al die dapper stappers, en Me. Nel (toerleier), vir ‘n onvergeetlike stap!  Hierdie is die dinge wat ons altyd sal onthou!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal