Voor vlnr: Johan Duvenhage: hoofseun, Améy Duvenhage: hoofmeisie
Agter vlnr: Anlie du Toit: prefek en Shanelle J van Rensburg: prefek
Hoërskool De Aar het hul koshuisprefekte vir 2020 aangekondig. Julle is Johan Duvenhage: hoofseun, Améy Duvenhage: hoofmeisie, Anlie du Toit: prefek en Shanelle J van Rensburg: prefek.
Baie geluken sterkte met jul groot taak!