Rugby Nuus. Rugby nuus van Hoërskool De Aar is dat elf rugbyspelers van die skool gekies is vir verskeie streeks-rugby spanne.
Griekwaland-Wes Plattelandspan:
- Jp van der Westhuizen
- Marnu Deyzel
- Avuzwa Diamond
- Myron Maclean
- Waylon Naude.
- Darrian Brown
- Cohlen Isaacs
- Benicio Geduld
O.16 Griekwaland-Wes Grant Khomo-span:
- Duran Makoni
- Azi Cofa
O.18 Griekwaland-Wes Akademie week:
- Lolwethu Hila
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf