)

Beste SA O.21 Hokkiespeler – Sekondêre Meisieskool Oranje

Beste SA O.21 Hokkiespeler. Ané Janse van Vuuren, Hoofmeisie 2022 van Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, is vir die tweede keer in haar hokkieloopbaan as die beste SA o.21 hokkiespeler in haar ouderdomsgroep aangewys.

Ané is as die Nasionale o.21-hokkietoernooi se Speler van die Toernooi aangewys. Sy was in 2019 by die Nasionale o.16-toernooi (as 15-jarige) ook as die beste speler gekroon.

Dié student aan die NWU (Noordwes-Universiteit) het verlede week Noordwes se o.21’s in Kaapstad aangevoer wat die trofee gewen het. Die oud-Oranjes Leané McLaren, Naudene Prinsloo en Germarie Spershott was ook lede van dié span.

Ané en Germarie het albei in die eindstryd teen die WP in ‘n uitskietstryd hul doelpogings gesink. WP kon slegs 1 van hul 3 pogings verby Leané kry.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal