Ussa-hokkietoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje
Ussa-hokkietoernooi. Dit het gewemel van oud-Oranjes by vandeesweek se Ussa-hokkietoernooi in Johannesburg waar 8 van hulle hul universiteitspan verteenwoordig het. Tuks met Elné Lourens in hul midde, het NWU met…
Beste SA O.21 Hokkiespeler – Sekondêre Meisieskool Oranje
Beste SA O.21 Hokkiespeler. Ané Janse van Vuuren, Hoofmeisie 2022 van Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, is vir die tweede keer in haar hokkieloopbaan as die beste SA o.21 hokkiespeler…









