)

Prestasie-toekennings – Hoërskool De Aar

Prestasie-toekennings. Hoërskool De Aar het hul leerders vereer vir prestasie in akademie, leierskap, sport en kultuur vir 2023.

Dux leerder 2023:

Hierdie toekenning is HSDA se hoogste toekenning vir 2023. Die kriteria vir die Dux leerder bestaan al die afgelope 27 jaar uit ‘n kombinasie van akademie, sport, leierskap en kultuur. Die ontvanger is Prince Rajabu.

Ere Goue sertifikaat wenners: Antoné Menne en Christiaan Raath.

Graad 8 Goue sertifikaat wenners: Marco de Carvalho, Adriano de Carvalho, Christiaan Raath, Llené Festus, Celeste de Clerk en Joshua Sequeira.

Foto links: Antoné Menne en Christiaan Raath. Foto regs: Marco de Carvalho, Adriano de Carvalho, Christiaan Raath, Llené Festus,
Celeste de Clerk, Joshua Sequeira

Graad 9 Goue sertifikaat wenners: Joachine Eiman, JP van der Westhuizen Anri du Preez en Darrian Brown

Graad 10 Goue sertifikaat wenners: Nicole Afrika en Charlize Barnard

Foto: Joachine Eiman, JP van der Westhuizen, Anri du Preez en Darrian Brown Foto: Nicole Afrika en Charlize Barnard
Arendpunte beker: Funchal wisseltrofee vir die leerder met die meeste Arendpunte: Antoné Menne

Senior Arendpunt wenners: 1ste Antoné Menne, 2de TC Markgraaff, 3de TC Markgraaff

Junior: 1ste Karia Erasmus, 2. Marnu Deysel, 3. Liané Pretorius

Foto voor: Lleona Festus, Antoné Menne, TC Markgraaff. Agter: Karia Erasmus, Marnu Deysel, Liané Pretorius

Veelsydigste sportster (meeste provinsiale kleure)

  • Andries Strauss Wisseltrofee – Veelsydigste Junior dogters sportster: Karia Erasmus
  • W Lambrechts beker vir die veelsydigste Junior Sportster seun – Joshua Sequeira
  • Jacques Rust beker vir die veelsydigste senior sportster dogter: Welmy Erasmus
  • PJ Louw beker vir die veelsydigste senior seuns sportster: TC Markgraaff

Sportvrou en Sportman:

  • Leigh-Vern Lamberts Wisseltrofee vir die sportvrou van 2023: Anika Steyn
  • Jaco Wilkinson Wisseltrofee vir die sportman van 2023: JP van der Westhuizen

Sportpersoon van die jaar:

  • Die Daniël du Toit Wisseltrofee vir die sportpersoon van 2023: Kananelo Taiwe 
Sport toekennings

Veelsydigste kultuur toekennings:

  • HSDA beker vir Veelsydigste seun: Leandro de Carvalho
  • HSDA beker vir Veelsydigste dogter: Onthantile Matebesi
Foto: Leandro de Carvalho en Onthantile Matebesi
Vlagseremonie

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsda.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal