Hoofleiers 2024. Hoërskool De Aar het hul Hoofleiers vir 2024 aangekondig.
- Hoofseun: TC Markgraaff
- Hoofmeisie: Antoné Menne
- Onderhoofseun: Leandro de Carvalho
- Onderhoofmeisie: Liné Pienaar
Die Seniorraad van HSDA vir 2024: Anke van der Westhuizen, JC Venter, Solulelo Matha, Yolisa Gedezana, Christo Kruger, Lleona Festus, Eugené Moseleni, Werner Cilliers
Huis Sterrie Marais se hoofleiers: Anja van der Merwe en Rico van Heerden.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf