)

Hoërskool De Aar Tennis

HSDA se tennisspan het die eerste kwartaal van 2020 afgeskop met ʼn wedstryd teen Hoërskool Hopetown op Hopetown. Daar is aan enkels, dubbels- en gemengde dubbelwedstryde deelgeneem. Almal was nog geroes na die lang vakansie, maar HSDA kon daarin slaag om Hopetown net-net te wen.

Soos oudergewoonte het ʼn klomp van HSDA se tennisspelers weer aan die jaarlikse Noord-Kaap Tennisproewe deelgeneem. Die proewe het hierdie jaar vanaf 23 tot 25 Januarie plaasgevind. Die kompetisie was baie straf, maar nogtans het HSDA se tennisspelers hul goed van hul taak gekwyt en net hul beste gegee. Die uitslae van die proewe sal later bekend gemaak word.

HSDA sien uit na die res van die tennis seisoen aangesien daar nog vele wedstryde is teen groot skole.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge. Hoërskool Kalahari, Kuruman is ongelooflik trots op SJ Everts en Eoghan van Wyk, wat die afgelope naweek by die Teemane Karateklub se Winter Challenge in Christiana…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal