Skole tennis. Hoërskool De Aar se tennisspanne het tydens ‘n skole tennis wedstryd kragte gemeet metHoërskool Middelburg. HSDA het korte mette van hul opponente gemaak en wen met die volgende tellings:
- By die enkels wen De Aar se seuns 28-14 en die dogters 30-9.
- Met die dubbels wen die seuns 12-7 en die dogters 15-8.
- Met die gemengde dubbels wen HSDA 27-10.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf