Krieketwedstryd – Hoërskool De Aar wen Hoërskool Middelburg
Krieketwedstryd – Hoërskool De Aar het Maandag ‘n indrukwekkende oorwinning behaal teen Hoërskool Middelburg. Dit was ‘n opwindende krieketwedstryd wat spel en sterk individuele vertonings gelewer het. Hoërskool De Aar…
Hoof- en Onderhoofleiers – Hoërskool Middelburg
Hoof- en Onderhoofleiers. Baie geluk aan ons nuutverkose hoof- en onderhoofleiers vir 2025–2026! Foto bo: Hoofseun en Hoofdogter Met trots en opgewondenheid verwelkom Middies die jong leiers wat gekies is…
Van Niekerk Koen tennistoernooi – Hoërskool Jim Fouché
Van Niekerk Koen tennistoernooi. JF se tennisspanne het die afgelope naweek aan die van Niekerk Koen tennistoernooi te Burgersdorp deelgeneem. Die spanne het hul goed van hul taak gekwyt. O.15-Seunsspan…
Skole tennis – Hoërskool De Aar vs Hoërskool Middelburg
Skole tennis. Hoërskool De Aar se tennisspanne het tydens ‘n skole tennis wedstryd kragte gemeet metHoërskool Middelburg. HSDA het korte mette van hul opponente gemaak en wen met die volgende…











