Van Niekerk Koen tennistoernooi. JF se tennisspanne het die afgelope naweek aan die van Niekerk Koen tennistoernooi te Burgersdorp deelgeneem.
Die spanne het hul goed van hul taak gekwyt.
O.15-Seunsspan
- Wen Burgersdorp 2 – (10/4)
- Verloor teen Hoërskool De Aar 0/19 – (3/11)
- Wen Cradock – (8/6)
- Wen Burgersdorp 1 – (8/6)
- Verloor teen JF 0/19 – (1/13)
- Wen Union High School – (9/5)
- Verloor teen Hoërskool Middelburg – (2/12)
O.19-Gemengde span
- Wen Burgersdorp – (37/19)
- Verloor teen Hoërskool Middeburg – (26/30)
- Wen JF 0/15 – (13/1)
- Wen Burgersdorp 2 – (13/1)
- Wen Hoërskool Cradock – (35/21)
- Verloor teen Hoërskool De Aar – (26/30)
Hoërskool Jim Fouché se o.19-span het 3de in die toernooi Geëindig.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.facebook.com/p/Ho%C3%ABrskool-Burgersdorp
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








