Vrystaat Elite Karateproewe. Xander de Reuck, leerder van Hoërskool Jim Fouché, het aan die Vrystaat Elite Karateproewe deelgeneem. Die proewe is in Bethlehem aangebied.
Xander is na die proewe gekies vir die Vrystaat Elite Karatespan. Die span gaan aan die Karate SA Nationals vanaf 8 tot 9 Maart in Durban deelneem.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









