)

Provinsiale Tennisproewe – Hoërskool De Aar leerders blink uit

Hoërskool De Aar se tennissplers het uitgeblink by die onlangse Provinsiale Noord-Kaap Tennisproewe wat vroeg Desember 2023 in Upington plaasgevind het.

Hoërskool De Aar se leerders het behoorlik hul vaardighede op die tennisbaan bewys. Ten spyte van die uitmergelende hitte en die harde stryd vir elke punt, het die leerders hulself steeds uitstekend van hul taak gekwyt en die naam van Hoërskool De Aar hoog gehou. Die skool is trots om die volgende leerders geluk te wens met hul verdienstelike plekke op die Noord-Kaap tennisranglys.

O.15-Dogters:

  • Christine Bester (2)

O.15-Seuns:

  • Adriano de Carvalho
  • Marco de Carvalho (14)
  • Christiaan Raath (15)

O.19-Dogters:

  • Karia Erasmus (7)
  • Welmy Erasmus (11)
  • Anika Steyn (15)
  • Antoné Menne (17)

O.19-Seuns:

  • J.P. van der Westhuizen
  • JC Venter (22)
  • TC Markgraaff (26)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za  

https://www.hsda.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal