Hoërskool De Aar het hul Top 10 akademiese presteerders per graad vir die tweede kwartaal bekend gemaak.
Vuyokazi Mdebuka, Enchanté du Preez 85.57% (2), Thandokazi Ntozini, Surina le Roux, Lizo Sibeko, Bernard Venter 81.86% (3), Daniël du Toit 88.43% (1), Courtney Campbell, Cherhonda Lakay, Afwesig : Andile Mfundisi