Die volgende leerders van die Hoërskool Adamantia is verkies tot hoofleiers vir 2016:

Op die foto bo:

Vlnr.:  Ruan Job (onder-voorsitter);  Mario Spannenberg (voorsitter);  Vianca Gouws (voorsitter);  Bronwynn van Tonder (onder-voorsitter)

Become a Sponsor