Levern Jantjies en Angelo Osch van die Hoërskool Durbanville is onlangs tot die WP se o.16 Grant Khomo rugbyspanne verkies.
Angelo is vir die WP Grant Khomo rugbyspan gekies en Levern vir die WP Grant Khomo XV.
Beide leerlinge is ook deel van die onoorwonne o.16A-rugbyspan.