SA Skole Atletiekkampioenskap – Hoërskool Durbanville atlete
SA Skole Atletiekkampioenskap. Hoërskool Durbanville se atlete in aksie vroeër vanjaar tydens die SA Skole Atletiekkampioenskap. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://durbanvillehs.co.za/
VRL Hoofleier Durbanville – Schools That Rock gesels met Amoné Wessels
VRL Hoofleier. In ons reeks oor hoërskole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Amoné Wessels. Amoné, VRL Hoofleier van Hoërskool Durbanville vir 2023, vertel ons meer van…
Oud-Durbie ontvang “Golden Key” toekenning in BSc Agriwetenskap.
Oud-Durbie, Cara van der Westhuizen, ontvang “Golden Key” toekenning in BSc Agriwetenskap. Die “Golden Key” toekenning word toegeken aan die top 15% in die studieveld. “Baie geluk Cara, ons is trots…
Hoërskool Durbanville: Oud-Durbie, ontvang “Golden Key” toekenning in BDiv Teologie.
Oud-Durbie, Mia van der Merwe, ontvang “Golden Key” toekenning in BDiv Teologie. Die “Golden Key” toekenning word toegeken aan die top 15% in die studieveld. Sy ontvang ook ‘n toekenning vir…
Hoërskool Durbanville lewer ‘n wenner op: Amore Bekker
Schools That Rock publiseer kort berigte oor ‘n aantal oud-leerders van skole op ons Facebook en Webtuiste. Hoërskool Durbanville in Kaapstad is bekend daarvoor dat talle oud-leerders, na skool, uitgestyg het…
BOODSKAP VAN HOËRSKOOL DURBANVILLE SE SKOOLHOOF
My liewe Durbies Na gisteraand se aankondiging is dit nou meer as ooit waar dat die mens soms wik, maar God beskik. Ek weet jul jaar is besig om anders…
Hoërskool Durbanville O.14 Krieket vs Curro Durbanville
Hoërskool Durbanville se o14A Krieketspan het gistermiddag teen Curro Durbanville gespeel. Curro het 117/4 in 25 boulbeurte behaal en Durbanville het het 118/7 behaal. Tobias Toelofse het 61 lopies en…
Hoërskool Durbanville neem deel aan Table Mountain Krieketfees
Hoërskool Durbanville se eerste XV Krieketspan het op 7 Januarie aan die Table Mountain Krieketfees deelgeneem. Durbanville XI vs Paul Roos XI Durbanville XI 134/9 (20) Martin Roux 47 (28)…
Gister was nog ‘n laaste…Durbies Matrieks
Meeste van Hoërskool Durbanville se Martrieks het klaar geskryf en soos tradisie dit het, spring almal in die swembad en geniet die laaste dag saam. Hoërskool Durbanville wil graag hul…
DURBIES STUDENTERAAD 2020 VERKIES
Agter v.l.n.r. Philip Naude, Riaan de Lange, Amoné Wessels, Benjamin Butler, Inge Botes, Lienka Serfontein, Janco Jansen van Vuuren, Courtney Hickson, Hough Joubert, Zak Burger, Louis Albertyn Middel v.l.n.r. Marsheleno…
DURBIE WENNER BY NASIONALE JEUG MUSIEKKOMPETISIE
Liam Slabbert Slabbert, leerder van Hoërskool Durbanville, het vanjaar puik presteer in musiek. Liam het onlangs aan die Nasionale Jeug Musiekkompetisie deelgeneem. Hy wen die Leon Hartshorne prys vir beste…
HOËRSKOOL DURBAN HOOFLEIERS GEKIES
V.l.n.r.: Stef Boshoff, Nellie Slabbert, Schalk-Willem Burger en Kaylee Briel Hoërskool Durbanville se hoofleiers vir 2020 is by die jaarlikse Prysuitdeling aangekondig. Baie geluk aan die volgende leerders: Schalk-Willem Burger…
UITSTAPDAG VIR DURBIE MATRIEKS
V.l.n.r.: Runé du Plessis, Esna Bouwer en Mieke Burger (almal gr 12) Hoërskool Durbanville se Matrieks het die jarelange tradisie op Uitstapdag voortgesit en na die NG Moedergemeente Kerk in…
DURBIES WEN VREESLOOS 2019
Agter v.l.n.r. Tiano de Sousa, Franko Van Wyk, WP Humphries, Emihl Rossouw, AJ Steyn en Andre de Goede. Voor v.l.n.r. Paul Esterhuizen, Ruben Crous, Pierre van Zyl, Juf Liandri Laubscher,…
DURBIES BIED VONKELVROU AAN
Hoërskool Durbanville het vanjaar ‘n nuwe inisiatief aangepak… Vonkelvrou 2019. Die uitnodiging het gelees: Kom skitter saam. Kom flonker en flikker. Kom vier vrouwees. Sowat 240 dames het vanjaar Vonkelvrou…
Hoërskool Durbanville leerder presteer by WKOD provinsiale taalkundekompetisie
Kayla Lourens van Hoërskool Durbanville, het ‘n tweede plek behaal in die WKOD se provinsiale taalkundekompetisie vir Gr 12 Afrikaans Huistaal. Baie geluk, Kayla
Hoërskool Durbanville Interskole 12 – 17 Augustus 2019
Geesweek… ietsie geel… DurbieNet – HSD vriende, ouers en Oud-Durbies Durbanville Old BoysDurbanville At Home Hoërskool Durbanville Koor Laerskool Durbanville Primary Hoërskool Durbanville CSV I Love Durbanville Durbanville #Interskole2019
Hoërskool Durbanville o/14A Netbalspan presteer by SA Topskole Netbaltoernooi
Hoërskool Durbanville se o14A netbalspan het vanoggend hul eerste wedstryd gespeel by die SA Topskole netbaltoernooi in Boksburg. Durbies het Windhoek met 19-8 gewen. Baie geluk! Durbies is trots op…
Hoërskool Durbanville leerder skitter in swem
Rikus Saaiman van Hoërskool Durbanville, het die Junior Victor Ludorum met 166 punte in die naweek se “Western Cape Aquatics Short Course Champs 2019” gewen. Hy het 6 beste tye…
Hoërskool Durbanville kies Mn ren Mej Durbie
Hierdie aand is sekerlik een van die hoogtepunte op ons Durbie-seniors se kalander. Dit was vanjaar weer ‘n spoggeleentheid. Die Durbanville-gemeenskap het die Ouditorium stampvol gesit om dié aand by…
DURBIES STIGTERSDAG
Hoërskool Durbanville het op Vrydag, 5 April, Stigtersdag gevier. Hierdie tradisie word jaarliks in die Hoërskool Durbanville Gedenktuin gevier. Die skool se Matriekgroep, saam met ‘n handjie vol eregaste wat…
DURBIES HOKKIE PRESTEER IN BLOEMFONTEIN
Hoërskool Durbanville se hokkiespanne het tydens die skoolvakansie na Bloemfontein gereis. Die Durbies se gedrag en dissipline was puik op die astro sowel as van die baan af. Die seunsspanne…
DURBIES HAAL SA AKSIENETBALSPAN
Hoërskool Durbanville het die afgelope paar jaar op gereelde basis SA aksienetbalspelers opgelewer. Na afloop van die nasionale kampioenskappe, wat tydens die vakansie plaasgevind het, is die SA Aksienetbalspan bekendgemaak.…
DURBIES HAAL WP AKSIENETBAL-SPANNE
Hoërskool Durbanville se netbaldogters het die afgelope vakansie die WP se Aksienetbal-spanne verteenwoordig. Die Durbies het aan die nasionale toernooi, wat vanjaar by die Brackenfell arena aangebied was, deelgeneem. Durbies…
DURBIES LEWER SA ATLETIEK-KAMPIOEN OP
Hoërskool Durbanville het die afgelope paar jaar atletiek-kampioene opgelewer en vanjaar was geen verskil nie. Vanjaar het die Durbies weer ‘n SA atletiek-kampioen opgelewer. Cole Boyes het met die gesogte…
DURBIES SPOG MET 27 WP ATLETE
Hoërskool Durbanville het weer vanjaar puik presteer op die atletiekbaan. Die skool het vanjaar 27 WP atlete opgelewer. Baie dankie aan ons afrigters wat die ekstra tyd en moeite insit…
Hoërskool Durbanville netbalspelers presteer
Hoërskool Durbanville se Netbaldogters het die afgelope naweek goed presteer by die Paarl Girls High School Netbaltoernooi. Hoërskool Durbanville se 1ste span het die afgelope paar jaar skoonskip gemaak, maar…
DURBIES TREE OP BY DIE WOORDFEES
Hoërskool Durbanville het Vrydagaand by die openingsaand van Woordfees 2019 ‘n debuut produksie, Klinkklaar klanke, opgevoer. Die produksie het bestaan uit aweregse Suid-Afrikaanse musiek met klassieke kinkels. Liedere van kunstenaars…
DURBIES PRESTEER VIR WP TENNIS
Hoërskool Durbanville is trots op die 6 tennisspelers wat vanjaar in die WP Tennisspanne opgeneem is. Die volgende leerders het die WP in George verteenwoordig: Mia Pretorius, Joshua Louw, Chris…
Hoërskool Durbanville lewer WP tweekampers op
Durbies het vanjaar weer sterk vertoon in die WP Skole Tweekampliga en lewer ses leerders in die WP Tweekampspan op. Die volgende leerders is in die WP Tweekampspan opgeneem wat…
Hoërskool Durbanville Rugby nuus
Levern Jantjies en Angelo Osch van die Hoërskool Durbanville is onlangs tot die WP se o.16 Grant Khomo rugbyspanne verkies. Angelo is vir die WP Grant Khomo rugbyspan gekies en Levern vir…
Hoërskool Durbanville – Tennis Nuus
Ons Eerste Tennisspanne wen die Bredasdorp Tennistoernooi. Durbanville klop Dirkie Uys in die finaal. Baie geluk seuns en dogters, ons is baie trots op julle!
DURBIES KIES STUDENTERAAD VIR 2017
Hoërskool Durbanville se Studenteraad was onlangs by die jaarlikse prysuitdeling verkies. Baie geluk aan al ons leerders wat verkies is tot die Studenteraad vir 2017. Voorspoed met die uitdaging. Ons…
Durbies Wen ATKV Nasionale Tienertoneelfees
Hoërskool Durbanville het vroeër vandeesmaand die ATKV Streekskampioenskappe gewen en sodoende gekwalifiseer vir die Nasionale Kampioenskappe in Potchefstroom. Die Durbies het behoorlik stem dikgemaak en met die volgende toekennings weggestap:…














