Rikus Saaiman van Hoërskool Durbanville, het die Junior Victor Ludorum met 166 punte in die naweek se “Western Cape Aquatics Short Course Champs 2019” gewen.
Hy het 6 beste tye behaal en verwerf 6 x Goud en 2 x Silwer met 32 klubs teenwoordig.
Baie geluk Rikus, Durbies is trots op jou!