Hoƫrskool Durbanville is trots op die 6 tennisspelers wat vanjaar in die WP Tennisspanne opgeneem is.
Die volgende leerders het die WP in George verteenwoordig: Mia Pretorius, Joshua Louw, Chris Laubscher,Ā DeniĆ«l Rademeyer, JW Wessels en Louwrens Wessels.
JW Wessels het nommer 1 vir die WP se o/18 span geƫindig.
Baie geluk Durbies, ons is trots op julle!
Foto: JW Wessels