Durbies het vanjaar weer sterk vertoon in die WP Skole Tweekampliga en lewer ses leerders in die WP Tweekampspan op.
Die volgende leerders is in die WP Tweekampspan opgeneem wat aan die SA Tweekamp Kampioenskappe in Port Elizabeth gaan deelneem:
Dogters: Danielle du Toit, Ineke Wegman en Jansie Slabbert.
Seuns: Rikus Saaiman, Charl Laubscher en Ruben Crous
Baie geluk Durbies, ons is baie trots op julle!
Foto: Tweekamp Rikus Saaiman