)

Hoërskool Durbanville O.14 Krieket vs Curro Durbanville

Hoërskool Durbanville se o14A Krieketspan het gistermiddag teen Curro Durbanville gespeel.

Curro het 117/4 in 25 boulbeurte behaal en Durbanville het het 118/7 behaal. Tobias Toelofse

het 61 lopies en Xander van Aarde 20 lopies behaal.

Durbanville wen met 3 paaltjies.

#DurbiesKrieket

DurbieNet – HSD vriende, ouers en Oud-Durbies Durbanville Community News Hoërskool Durbanville Durbanville Old Boys Durbanville commUNITY Laerskool Durbanville Primary

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal