Hoƫrskool Durbanville het weer vanjaar puik presteer op die atletiekbaan.
Die skool het vanjaar 27 WP atlete opgelewer.
Baie dankie aan ons afrigters wat die ekstra tyd en moeite insit en baie geluk aan die leerders met hul harde werk en mooi resultate. Ons is trot op julle!
Foto: Agter v.l.n.r. Leri du Bois, Lara Jordaan, Tegan Barnard, Greta Truter, Ankia Bosman, Emma Badenhorst, Jana Pretorius, Mienke Myburgh, Lienka Serfontein, Mieke Oā Connor en Danielle Roux
Voor v.l.n.r. Rocco NortjƩ, Liam Baird, Lehan Willemse, Daiman Titus, Cole Boyes, HanrƩ Jordaan, Damian Hendricks en Beau-Nico Ryk
Afwesig vir foto: Daren Brown, Martin Roux, Michael Paulse, Annelie van der Schyff, Bianka Brƶnn, HelƩne van Jaarsveld, RunƩ du Plessis en Ineke Wegman