Hoƫrskool Durbanville het die afgelope paar jaar atletiek-kampioene opgelewer en vanjaar was geen verskil nie.
Vanjaar het die Durbies weer ān SA atletiek-kampioen opgelewer. Cole Boyes het met die gesogte titel weggestap toe hy die seuns o15 verpring goue medalje ingepalm het.
Rocco NortjĆ© het ān silwermedalje in die gewigstoot vir seuns o15 verower.
Daiman Titus het 5de plek op die seuns o15 100m en 4de plek in die seuns o15 se 200m losgehardloop het.
Damian Hendricks het 7de plek in die seuns o15 verspring behaal.
Daren Brown het goed gevaar as mens in gedagte neem hy moes in ān hoĆ«r ouderdomsgroep hardloop en het 8ste plek in die seuns o17 400m hekkies finaal behaal.
Baie geluk seuns, ons is trots op julle!
V.l.n.r. Rocco NortjƩ, Cole Boyes, Daiman Titus, Daren Brown en Damian Hendricks