)

DURBIES HAAL WP AKSIENETBAL-SPANNE

Hoƫrskool Durbanville se netbaldogters het die afgelope vakansie die WP se Aksienetbal-spanne verteenwoordig.

Die Durbies het aan die nasionale toernooi, wat vanjaar by die Brackenfell arena aangebied was, deelgeneem.

Durbies se dogters het puik presteer en is beloon met hul medaljes in die verskeie finale.

Baie geluk Durbies, ons is trots op julle!

Agter v.l.n.r. Carna Theron, AmonƩ, LenƩ Stofberg, HanlƩ Erasmus, Charleze Carmichael, Klia Verster, Leri du Bois, Courtney Hickson, Daniƫlle Roux en Jannah Smith

Voor v.l.n.r. Lienka Serfontein, RunƩ du Plessis, Emma Badenhorst, Nellie Slabbert, Melissa Blaauw, Isabella Steyn, Zoƫ Esterhuyse en Haylie Liebenberg

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal