Jayden Fourie van Laerskool Hartenbos het ‘n eerste plek behaal in verspring by die SA Atletiekbyeenkoms in Germiston. Hy is ook aangewys as die beste veldatleet.
Foto bo: Jayden (bo middel) saam met sy vriende by die verspringput waar hy sy talente ontwikkel!