)
Laerskool Hartenbos Graad R maats leer van Lugvervoer

Die Dolfyntjies in Graad R leer van lugvervoer!! Julle werk is pragtig, maatjies!  

Laerskool Hartenbos se Gr RR2 Werk by die huis

Laerskool Hartenbos se Pikkewyntjies in Gr. RR2 werk met ‘n lied in die hart by die huis!

Laerskool Hartenbos: Grendeltydgroete vir Graad 3

Graad 3’s van Laerskool Hartenbos: luister gerus na boodskappies van jul onderwysers.

Laerskool Hartenbos: Boodskappies van jul onderwysers

Laerskool Hartenbos se onderwysers mis hul leerders. Hier is vir julle ‘n paar boodskappies.

Laerskool Hartenbos personeel neem deel aan Meiringspoort wedloop

‘n Aantal personeellede van van Laerskool Hartenbos het deelgeneem aan die Meiringspoort wedloop wat op 12 Oktober by De Rust plaasgevind het.  Daar het ’n baie goeie spangees geheers onder…

Laerskool Hartenbos Landsdiens

Voor vlnr: O.’Niel Marks, Jacques Mostert en Merchant Smit Middel vlnr: Mnr. Gerrit Nel, Diane Taljaard, Nadia Badenhorst en Ryno Steyn Agter vlnr: Jacques Mostert en Lohan Gerber. ’n Paar leerders van…

Laerskool Hartenbos Fast 10 Kriekettoernooi

Voor:  Tristan Atsell Middel vlnr:  Jeandre Pieterse,  Albert Claasen,  Ruben Holtzhausen,  Ruan Kriek,  Corne Jansen,  Ricus van Rooyen,  Heinrich Gericke,  Jean Joubert,  Marchant Smith,  Ian vd Westhuizen en  HP Coetzee.…

Laerskool Hartenbos Atletiek

Voor vlnr: Jayden Fourie, Shaun Benade en Corné Jansen Agter vlnr:  Estie Zeeman,  Enell van Vuuren,  Anika Fourie,  Mariechen Beukes,  Ruben Nel,  Miike Scholtz en  Lianca Venter. Laerskool Hartenbos se…

Laerskool Hartenbos Skaak

Jandré Jansen van Rensburg van Laerskool Hartenbos het op 18 Oktober aan die Junior Skaaktoernooi deelgeneem en ’n 4de plek behaal. Baie geluk, Jandré!  

Laerskool Hartenbos leerder presteer in karate

Bryan Botha van Laerskool Hartenbos het op 12 Oktober in Plettenbergbaai aan die Goju Ryu karate-toernooi deelgeneem. Hy het goud in Kata, silwer in wapen kata en brons in kumite ontvang.…

Laerskool Hartenbos o/11A Krieket

Lincin Stevens en Zane Ferreira met hul afrigter, mnr Dawie Jonker Die o/11A Krieketspan van Laerskool Hartenbos het op 18 Oktober aan ‘n 6-aan-’n-kant toernooi gespeel. Die manne het baie…

Laerskool Hartenbos tennis

Voor vlnr:  Chinique Janse van Rensburg, Danja Swart, Ruben Holtzhausen en Quré Roets Agter vlnr: Jean Joubert en Wian Gildenhuys Die 1ste seuns- en dogters tennisspanne van Laerskool Hartenbos het gedurende 10…

Dané Lubbe by Laerskool Hartenbos se Skitterweek

Dané Lubbe van Laerskool Hartenbos het by die Skitterweek haar drama-stuk genaamd, Oupa noem my Toffie, opgevoer.  

Laerskool Hartenbos hou Skitterweek

Bo v.l.n.r.  Miancke Moolman – 3de in Drama afdeling; Henru Holloway  –  Wenner van die Drama afdeling; Caitlynn Kruger  –  Wenner van die Musiek afdeling Middelste ry v.l.n.r. Marsha Walker…

Laerskool Hartenbos geniet Loslitdag

Voor vlnr: Nia, Joanika, Luan, Lukas, Phumzile, Giovandre, Brendon, Liza, Mene, Tiens, Pluhard, Nianke, Melicke, Clayton, Mieke, Reinard Agter vlnr: Mosskem Kat, Rene Smit (Apteker),  Juf. Petro Prinsloo   Mosskem…

Laerskool Hartenbos hou Beesloop

Laerskool Hartenbos het die naweek hulle jaarlikse Beesloop gehad.  Dit is  die skool se grootste fondsinsamelingsprojek vir die jaar.  Dit is ’n dag vol pret en aktiwiteite, onder andere netbal. …

Laerskool Hartenbos Gimnaste kry WP Kleure

Vier leerders van Laerskool Hartenbos, het WP kleure in gimnastiek ontvang en neem aan die einde September aan die SA’s deel. Karlien van Ryjn – Artisties; Jana Terblanché – Trampolien; Stefan Borka – Trampolien en Jandré…

Laerskool Hartenbos atlete in SWD Landloopspan

Agter v.l.n.r. Dian Barkhuizen (53ste van 141 atlete in sy afdeling), Ruben Nel (76/121) en Elisma van Wyk (43/128).  Voor v.l.n.r. Malherbe Jonker (41/180), Sumay van Wyk (26/130) en Hanlo…

Laerskool Hartenbos leerder gekies vir SWD 7’s rugbyspan

Ruben Nel van Laerskool Hartenbos is gekies vir die SWD 7’s rugbyspan. Hy gaan aan die toernooi in Bloemfontein vanaf 19 tot 21 September deelneem. Baie geluk, Ruben, Hartenbos is…

Laerskool Hartenbos leerders gekies vir SWD Rugbyspan

Ruben Nel en Lohan Gerber van Laerskool Hartenbos is gekies vir die SWD Rugbyspan. Baie geluk manne, Hartenbos is baie trots op julle!  

Laerskool Hartenbos lê Unisa Klaviereksamens af

Vanaf naaste aan kamera:  Henru Holloway voltooi Graad 1, Nathan Mattheus, Gratia Pauw en Margrette Conradie voltooi Graad 3.  

Laerskool Hartenbos bederf hul sekretaresses

Vlnr: Marlene Lucas, Leandra Smit, Martie Verwey en Karelien Kirsten. Laerskool Hartenbos het hul sekretaresses op sekretaressedag bederf om dankie te sê vir al hulle harde werk en toewyding in…

Laerskool Hartenbos Boomplantdag

Hier is ’n paar van die gr 7’s nadat hulle hul boom geplant het. Vlnr: Anelia Aveling, Mnr. Joep Joubert (onderwyser), Lane Gerber, Bernice Strydom, Amoré Junius, Zolee Joubert, Cailin…

Laerskool Hartenbos leerders by Botaniese Tuine se Boomplantdag

Vlnr: Nadia Badenhorst, Gracia Pauw, Muller Gillomee, Henk Meyer, Jacques Mostert, Finn Rautenbach (Garden Route Botanical Garden), Lohan Gerber, Ryno Steyn en Deon Viljoen. ’n Paar van Laerskool Hartenbos se…

Laerskool Hartenbos 0/11A rugbyspan

Agter v.l.n.r.: Geadrine, Arthur, Matthew, Charl, Tihan, Christian, Andrew, Bjorn, Adriaan, Juan-Emile, Ruan en Eward.  Voor v.l.n.r. Hannes, HP, Jayden, Nathan en Tristan. Die 0/11A rugbyspan van Laerskool Hartenbos het…

Laerskool Hartenbos o/8C Netbalspan onoorwonne

Agter vlnr: Mackayla Smuts, Abigail Erasmus, Lara Botha, Anja du Plessis en Marelize Coetzee Voor vlnr: Juf. Esti le Roux, Johani Muller, Me. Landi Scheepers (hulpafrigter), Meandri Jacobs en Carla…

Laerskool Hartenbos opgewonde oor die Wêreldbekerrugby

So kom die Dolfyne in die gees van Wêreldbekerrugby!  

Laerskool Hartenbos o/13 Hokkiespan presteer

Die o/13-HokkieDolfyne het 2-0 gewen teen Laerskool Park van Mosselbaai. Dit was beslis die wedstryd van die jaar, ‘n ongelooflike harde wedstryd en die laaste tuiswedstryd vir die graad 7-manne.…

Laerskool Hartenbos leerders slaag Graad 2 SOS eksamen

V.l.n.r.:  Andries le Roux, Mari le Roux en Hugo le Roux.   Andries le Roux, Mari le Roux en Hugo le Roux van Laerskool Hartenbos, het op 27 Julie hulle…

Laerskool Hartenbos atlete skitter in landloop

Drie landloop-atlete van Laerskool Hartenbos, Sumay van Wyk, Elisma van Wyk en Ruben Nel, het aan die liga 4 en 5 byeenkomste deelgeneem te Knysna en Pacaltsdorp.   Die atlete het…

Laerskool Hartenbos o/11 dogters-hokkie

Voor v.l.n.r.:  Ubré van Straaten, Marli Esterhuizen, Di – Ané Esterhuizen en Roxy Naudé Agter v.l.n.r.: Danike Nel, Chené Ellis, Juf. Esmarelda Lindt (afrigter) en Foenix du Toit Laerskool Hartenbos…

Laerskool Hartenbos o/11 seuns-hokkie

Voor v.l.n.r.:   Zaine Ferreira, Lincin Stevens, Hannes Schoeman en Richard Owen. Agter v.l.n.r.:  Charl Odendaal, Nathan Burrows, Juf. Theresa de Bruin (afrigter) Arthur Muller en Liam Swanepoel. Laerskool Hartenbos  se…

Laerskool Hartenbos o/8 dogters-hokkie

Voor vlnr:  Riane Vosloo, Maria Wolfaardt, Karla Swanepoel Middel vlnr:  Lizmaney Rossouw, Mi-Jeanne Botha, Danique Burger Agter vlnr:  Mnr. Van Huyssteen (skoolhoof), Mariana Terblanche (afrigter) Laerskool Hartenbos het Saterdag, 3…

Laerskool Hartenbos se Top 25 Akademiese presteerders Gr 4

Voor: Stefan Borka 2 de ry vlnr: Nikayla Bezuidenhout, Joshua Bienedell, Mieke Aucamp, Liandri Kotze, Mienke Pienaar, Danitia du Plessis en Louise Small. 3re ry vlnr: Pierre Oosthuizen, Diwan Uys,…

Laerskool Hartenbos se Top 25 Akademiese presteerders Gr 5

Voor vlnr: Adrian Smith, Rinele van der Westhuizen, Anichxa de la Porte, Miancke Moolman en Schalk Fourie. Middel vlnr: Dian Barkhuizen, Marli Esterhuizen, Karla Steenkamp, Mari-né Prinsloo, Liané Laufs, Bernadette…

Laerskool Hartenbos se Top 25 Akademiese presteerders Gr 6

Voor vlnr: Heleina Small, Jandré Aucamp en Amoné Billing 2de ry vlnr: Mia Muller, Corissa du Plessis, Rina Ferreira, Jomari Rademan, Christi Esterhuizen, Liané Pretorius, Dané Lubbe, Quré Roets en…

Laerskool Hartenbos se Top 25 Akademiese presteerders Gr 7

Graad 7 se top 25 Voor vlnr: Alyssa Janse van Rensburg, Logan Jacobs, Nathan Mattheus, Nadia Badenhorst, Gratia Pauw, Mia Kolesky, Ivy Davies, Henru Holloway en Caitlynn Kruger. Middel vlnr:…

Laerskool Hartenbos hoofleiers

Laerskool Hartenbos het hul nuut-verkose hoofleiers vir 2019 bekend gemaak. V.l.n.r. Tristan Atsell (onderhoofseun), Deon Viljoen (hoofseun), Gratia Pauw (hoofdogter), Nadia Badenhorst (onderhoofdogter)

Laerskool Hartenbos manspersoneel ontvang “bodywarmers”

Laerskool Hartenbos se manspersoneel bedank die borg van hul netjiese “bodywarmers”. V.l.n.r. Paul Els, Dawie Jonker, Ruhan Meiring, Renier van Schalkwyk en Joep Joubert

Pierre Spies besoek Laerskool Hartenbos

Pierre Spies, oud-Springbok en Blou Bul agste man, het Laerskool Hartenbos verras en tydens die saalbyeenkoms ’n kort motiverings-praatjie gelewer. Voorste ry v.l.n.r.: Paul Els, Werner van Huyssteen (skoolhoof), Andre…

Laerskool Hartenbos se skakelraad vir 2019 word bevestig

Laerskool Hartenbos het hul skakelraad vir 2019 bevestig. Sterkte word die raad toegewens met hul pligte. Voorste ry v.l.n.r.: Enell van Vuuren, Tristan Atsell (onderhoofleier), Deon Viljoen (hoofseun), Gratia Pauw…

Laerskool Hartenbos wens Gr 7’s van 2014 – nou Gr12’s – sterkte toe

Laerskool Hartenbos het die gr 7’s van 2014, wat nou in hulle matriekjaar is, genooi vir ’n spesiale saalbyeenkoms waarby hulle sterkte toegewens is met hulle toekomsplanne. Al die oud-onderwysers…

Laerskool Hartenbos Landsdiens

Laerskool Hartenbos se Landsdiens-leerders het die ‘Map of Africa’ by die Wildernis in die Suid-Kaap besoek.  

Laerskool Hartenbos Atlete na SA Atletiekbyeenkoms

Laerskool Hartenbos is baie trots op hul atlete wat deelgeneem het aan die SA Atletiekbyeenkoms in Germiston.

Laerskool Hartenbos atleet presteer by SA Atletiekbyeenkoms

Jayden Fourie van Laerskool Hartenbos het ‘n eerste plek behaal in verspring by die SA Atletiekbyeenkoms in Germiston. Hy is ook aangewys as die beste veldatleet. Foto bo: Jayden (bo…

Laerskool Hartenbos – Baie geluk aan Laerskool Hartenbos se beker-wenners.

Baie geluk aan Laerskool Hartenbos se beker-wenners wat tydens hul prysuitdeling oorhandig is!