Agter v.l.n.r. Dian Barkhuizen (53ste van 141 atlete in sy afdeling), Ruben Nel (76/121) en Elisma van Wyk (43/128).Â
Voor v.l.n.r. Malherbe Jonker (41/180), Sumay van Wyk (26/130) en Hanlo Barkhuizen (87/132)
Ses leerders van Laerskool Hartenbos wat deel was van die SWD Landloopspan, het die naweek van 6 en 7 September in Centurion aan die ASA Kampioenskappe deelgeneem. Hartenbos is trots op hul Dolfyne wat hul naam hoog gehou het tydens die byeenkoms.