)

Laerskool Hartenbos atlete skitter in landloop

Drie landloop-atlete van Laerskool Hartenbos, Sumay van Wyk, Elisma van Wyk en Ruben Nel,

het aan die liga 4 en 5 byeenkomste deelgeneem te Knysna en Pacaltsdorp.

Die atlete het as volg presteer:

Sumay van Wyk – Liga 4 byeenkoms vir dogters 0/9: 1ste plek

Liga 5 byeenkoms – 1ste plek

Elisma van Wyk  –  Liga 5 vir dogters 0/11: 1ste plek

Ruben Nel – Liga 5 vir seuns 0/13:  2de plek

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal