Die o/13-HokkieDolfyne het 2-0 gewen teen Laerskool Park van Mosselbaai. Dit was beslis die wedstryd van die jaar, ‘n ongelooflike harde wedstryd en die laaste tuiswedstryd vir die graad 7-manne.
Mooi gespeel, Manne!
Become a Sponsor)

Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Â So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Â Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…