Voor vlnr:Â Riane Vosloo, Maria Wolfaardt, Karla Swanepoel
Middel vlnr:Â Lizmaney Rossouw, Mi-Jeanne Botha, Danique Burger
Agter vlnr:Â Mnr. Van Huyssteen (skoolhoof), Mariana Terblanche (afrigter)
Laerskool Hartenbos het Saterdag, 3 Augustus, deelgeneem aan ’n hokkie-toernooi te Sedgefield.
Die 0/8 dogters is as wenners in hulle ouderdomsgroep gekroon en het die oulike trofee huis-toe gebring.
Laerskool Hartenbos is baie trots op hierdie spannetjie!