)

Laerskool Hartenbos se Top 25 Akademiese presteerders Gr 6

Voor vlnr: Heleina Small, Jandré Aucamp en Amoné Billing

2de ry vlnr: Mia Muller, Corissa du Plessis, Rina Ferreira, Jomari Rademan, Christi Esterhuizen, Liané Pretorius, Dané Lubbe, Quré Roets en Mari le Roux

3de ry vlnr: Sumé van Wyk, Caylene Taylor, Kayla Malan, Megan Greeff, Rikus van Rooyen, Ryno Steyn, Abigale Botes en Nina Fourie

Agter vlnr: Cobus van der Merwe, Schalk de Villiers, Mieke Coetzee, Chenique Jansen van Rensburg, Lohan Gerber, Zanelle Jansen van Rensburg, Aleksandar Borka en Jacques Mostert.

Laerskool Hartenbos gee erkenning aan sy Top 25 akademiese presteerders van gr 4 tot gr 7.  Elkeen is tydens ’n saalbyeenkoms is na die verhoog geroep om sy/ haar akademiese balkie te ontvang.  Hartenbos is baie trots op hul leerders wat so hard werk. 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal