Ruben Nel van Laerskool Hartenbos is gekies vir die SWD 7’s rugbyspan. Hy gaan aan die toernooi in Bloemfontein vanaf 19 tot 21 September deelneem.
Baie geluk, Ruben, Hartenbos is baie trots op jou!
Become a Sponsor)

Become a Sponsor